
By Candice Anne
Ek is Khoikhoin nie Khoisan nie
Ek is mensmens
The artificial name you have given me
Breaks me and strips me of my heritage
From honey coloured skin to brown person
Ek is mensmens
Van Nama, Dama en Griqua
Ek is van my land gevat
Waar ons die blomme en diere by naam geroep het
Ken jy my suster, Saartjie?
Julle het so mooi daar hoog gesit en kyk.
Geloer, gepik, gegiggel en pragtigies gesĂȘ: The highest form of animal life And the lowest form of human life. Hoe dan?
As ons almal dieselfde aarde loop?
Maar soos die son ons elke oggend wakker maak
En die maan ons elke aand huis toe roep
So does this brown skin give me my heritage.
A heritage of fathers and mothers that wandered
This earth, laughing and enjoying its beauty.
Ons kom van ver af, khoi son and daughter
And we still have much farther to go.
Photos:
Candy in one of the auditoriums on Robbyn Island, doing her thang.
Candy looking all fly like a honey covered pecan nut pie
No comments:
Post a Comment